In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n kind van die Here. Ek het 'n passie vir Kuns, Kosmaak en Diere. Ek is sensitief, maar nie oorsensitief nie, vol emosie, baie oplettend met 'n gesonde verbeelding. Ek is vriendelik en hou daarvan om te lag, lekker te gesels en is 'n bok vir sports. Ek duld nie Drama en leuens nie. Ek is baie lief vir die natuur en is so biedjie van 'n Bosveld / Plaasnooi. . Ek weet wat ek in die lewe wil hê.
Haar Ideale Pasmaat
1. Moet 'n Kind van die Here wees, en Hom altyd 1ste plaas.
2. Moet nie leuens vertel of dwalende oë hê nie.
3. Hy moet my kan maak lag
4. Hy moete my kan koester en Lief hê.
5. Hy moet my met respek kan behandel
6. Hy moet lekker kan gesels en Romanties wees.
7. Hy moet ook lief wees vir die Natuur, diere, buitelewe, kamp en Lag.
7. Vertroue, eerlikheid, kommunikasie en respek moet sy beleid wees.
Wat Haar Vriende Sê
Rissieput13 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Namibië; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
53 - 63 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Swart & Wit / Stil |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Biljart Snoeker; Gimnastiek; Jag; Kampering; Rugby; Skietsport; Stap; Visvang; Waterski |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Duits; Grieks; Indies; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |



