DoodgewoonEkkeDoodgewoonEkke
DoodgewoonEkke

49 – Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika

DoodgewoonEkkeDoodgewoonEkke
3
16

DoodgewoonEkke

49 – Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Soek na my sielsgenoot.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 14 April 2026

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n doogewone mens, plat op die aarde, met n spontane peraoonlikheid. Ja ek kry ook 'n afdag soos enige normale mens. Ek is nie skatryk nie, is 'n enkelmamma met 'n pragtige dogtertjie. Ek het slegs 'n gewone werk met 'n gewone salaris. Ek het ongelukkig nie my eie voertuig, maar ek kan goed bestuur. Ek is NIE soos 'n slanke supermodel gebou, maar doodgewoon.
Ek hou baie van eerbaarheid, vertroue en mense plat op die aarde. Ek verafsku oneerlikheid, leuens, steel, jaloesie, besitlikheid, onbetroubaarheid en mense wat judge volgens die boek en nie die inhoud eers leer ken. Want ek is so gatvol vir mense wat nie die waarheid praat en voorgee.
Ek hou van uitstappies, familietyd, braai, saam met vriende soms kuier, fliek, kuns, skryf, tv kyk, musiek. Ek is mal oor kosmaak, diere en die natuur.
Ek hoop om my sielsgenoot hier te vind en ontmoet.

Haar Ideale Pasmaat

Mmmm, my ideale maat, waar sal ek begin. Iemand wat super eerlik en betroubaar is, nie net voorgee en n front opsit. Nie jaloers & besitlik is. Glo in morele "old school" waardes. Iemand wat romanties kan wees by tye, uit die boks kan dink. My en my kind sal respekteer en op die hande sal dra. Hy moet lief wees vir kinders, geduld hê en haar soos sy eie kan aanvaar. Geensins jaloers of besitlik is. Iemand wat geduldig is, wat n skouer het om op te huil. Iemand wat nie skaam is om in die publiek liefde te wys en toon. Iemand wat nie oorheersend is. Iemand wat my sal laat lag, grappe kan maak en ook grappe kan vat. Iemand wat 'n huilike gesinsman is, nie in pubs wil rondhang. Iemand wat die kleiner dinge in die lewe raaksien, nie net kyk hoe gou hy in die bed kan spring en hy met sy brein in sy broek dink en dit al op sy brein is. Belangrikste van alles, hy moet Christelike waardes hê, en 'n kind van die Here wees, kerktoe gaan en dinge op 'n christelike wyse doen.
As jy dink jy is daai spesiale persoon wat my soulmate kan wees, stuur vir my 'n boodskap.

Wat Haar Vriende Sê

DoodgewoonEkke het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Ram
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
47 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My Armani pak / My Versace rok
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Perdry; Rekspring; Ski; Snoeker; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Tafeltennis; Tennis; Voëlkyk; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen; Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Uiters