MsLadyJane

49 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

0

MsLadyJane

49 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Liefdevolle vrou opsoek na haar ridder

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: Vrydag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Liefdevolle en lewenslustige vrou wat die lewe Elke dag probeer ten volle benut. Ek is Baie lief vir o.a., musiek, sport, diere, kinders, die natuur en oefening.
Ek hou van lag en om die mooi in die lewe te aanskou. Ek is redelik paraat en konsekwent. Die lewe is baie onvoorspelbaar en ek het Al geleer Om aan te Pas by enige situasie waardeer die lewe jou Kan sit.

Haar Ideale Pasmaat

My toekomstige lewensmaat Moët n sin Vir humor he, n Man wat Kan beheer neem oor n situasie en ingeligte besluite Kan neem. Ek sal ongelukkig nie goed oor die wegkom met iemand wat n opvlieende humeur het of neersien op Ander nie. Iemand wat Kan kommunikeer gedurende n verskil en nie kwaad sal Gaan slaap nie. En verkieslik iemand wat ook graag die lewe Elke dag voluit leef en n positiewe uitkyk het op die lewe. Indien jy Hou van sport en musiek is dit n Groot pluspunt!

Wat Haar Vriende Sê

MsLadyJane het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 209cm (6' 10.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Swaar Metaal
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Joga; Kaartspeletjies; Meditering
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kegelbal; Roei; Rugby; Snoeker; Stap; Staptogte; Stoei; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Glutenvry; Koolhidrate-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie