In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is ’n 51-jarige vrou wat op ’n rustige plattelandse dorpie woon. My Christelike waardes is die fondasie van my lewe, en ek vind vreugde in die eenvoud van elke dag. Ek is passievol oor skilder en geniet dit om my kreatiwiteit uit te leef.
Ek het n sagte hart , goeie gesprekke , vriendelikheid en egtheid is baie belangrik.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet iemand wees met n goeie hart , eerlike bedoelings en wat waarde heg aan respek en vriendelikheid.
Iemand wat geloof en familie belangrik ag in sy lewe.
Sal wil hê hy moet n spontane mens wees wat saam kan lag en in die ingewing van die oomblik lewe.
Ek dink n verhouding het komminikasie nodig om te werk. Sy geloof moet ook sterk wees anders sal dit nie werk nie.
Wat Haar Vriende Sê
Lizaan vertel...
Sy is n wonderlike mens. Sy hou van lag en samesyn. Sy is betroubaar , eerlik en opreg. Sy hou van goeie geselskap maar het nie tyd vir mense wat haar om die bos lei nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Wolmaransstad, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Namibië; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
51 - 63 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 197cm (6' 5.6") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Nederigheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Instrumentaal |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Belangstellings: |
Fotografie; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Jag; Motorsport; Rolbal; Rugby; Swem; Veldhokkie |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Liefde toon in die publiek |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |



