In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n vriendelike persoon wat daarvan hou om sosiaal met my vriende te verkeer. Hou nie van mense wat hul voordoen wat hul nie is nie. My maat moet n vriendelike opgeruimde geaardheid hê. Ek stap graag, hou van dans en speel rolbal. Soek iemand wat die lewe saam met my sal geniet
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek n sagte persoon met n sin vir humor. Lekker grappies kan maak en maklik kan aanpas by my vriende. Hy moet n drankie kan geniet en saam met my kosmaak. Vrrkieslik ook iemand wat rolbal speel en hou van kamp.
Wat Haar Vriende Sê
lindaengel60 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Worcester (Robertson), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
75 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
158cm (5' 2.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Worcester (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 72 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
184cm (6' 0.4") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
lindaengel60 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


