Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Awesome_111

38 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Hou van musiek, dans en ontspan. Geniet feeste en geniet mense se geselskap. Braai gereeld en gou van n glasie...

MoodyBlues

58 - Benoni, Gauteng

Indien jy hou van musiek van die buite lewe van stiltes 'n sin vir humor het en 'n maat se geselskap sal geniet...

Tandos_210

40 - Pretoria, Gauteng

"old school" met baie hoë waardes Effe introvert aan begin maar sodra ek gemaklik is gesels ek baie lekker Hou...

Nicky143

35 - Nigel, Gauteng

Ek lewe met my hart. Emosionele mens. Sien altyd die mooi in alles. Ek het 'n pragtige dogtertjie. Ek werk hard...

Gesiggie1234

33 - Pretoria, Gauteng

Prettig en lus vir die lewe. Werk hard maar speel nog harder. Soek iemand by wie ek veilig kan wees. My laat lag...

Pippa06

33 - Ficksburg, Vrystaat

Sterkte waardes, liefde vol, respekvol en n fees as jy my eers ken. Hart van goud en baie liefde om te gee. is n...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Die man met die mooiste hart het my voete onder my uitgeduik! Dankie julle! What a journey!

Marieta, 2017-07-25

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28