Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Neltie

49 - Winterton, KwaZulu-Natal

Ek is eerlik, opreg, liefdevol en plat op die aarde. Het 'n hart vol liefde wat ek graag met iemand wil deel wat...

MakMuis

20 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is baie gemaklik en is mal oor lag en kan nogal erg snaaks wees,maar kan ook ernstig wees as die tyd reg is

Marcia74

44 - Malmesbury, Wes-Kaap

Ek is 'n spontane en vriendelike persoon. Eerlikheid, vertroue en respek is on-onderhandelbaar. Ek hou van die...

Lorraine100

56 - Centurion, Gauteng

Kom ons onkompliseer dit. Kom ons doen die koffie ding, dan besluit ons Terloops, ek is versot oor langarm dans

Kardoes

47 - Germiston, Gauteng

Ek is vriendelik en opreg. Lief vir my familie en diere. Handig in die kombuis en tuin. Geniet fliek, lees,...

warrelwind_809

61 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Borrelende persoonlikheid, hou van die buite lewe, oefen, fietsry, stap langs die see en lees. Het heelwat...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18