Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Livelong

65 - Benoni, Gauteng

Hou van standvastigheid Hard werkend. N passie vir besigheid Besit n paar besighede Werk 8 ure speel 8 ure en...

JBJ

65 - Hermanus, Wes-Kaap

Ek is n eerlike man wat my vrou met respek sal behandel en n lewensmaat vir haar sal wees en die lewe vir haar...

Riaan_479

44 - Pretoria, Gauteng

Ek is eerbaar, waardes gedrewe, my kinders is vir my uiters belangrik. Haat leuens en kansvatters. Ek is n harde...

SoeknMaatjie137

45 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is 'n rustige mens wat omgee vir ander en 'n goeie maat soek. Hou van reis, lees en soms net rustig by die...

Jyweetdit1986

32 - Lichtenburg, Noord-Wes

Persoon met integriteit en die lewe se paaie geloop het. Gladnie bang is vir werk nie. Die regte persoon sal...

SBBXX

53 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Soek jy die perfekte man? Wel, dit is nie ek nie,,, dit is sinneloos om hierdie "wow" beskrywing te gee van my....

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18