Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Skylar123

54 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is n vriendelike mens wat omgee vir ander en diere. Ek hou van dans en die buitelewe. Opsoek na iemand wat...

Rissiepit86

31 - Postmasburg, Noord-Kaap

Ek is n mense mens wat mal is oor die buitelewe en plaaslewe. Ek het baie liefde om te gee.

Erikg

44 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n baie spontane mens, geniet dit om te lag en soms net laf saam my familie, vriende en kinders te wees....

WhiteOwl

37 - Stadskern, Kaapstad & Skiereiland

Hart vir mense, Lief vir afwisselling en plekke en nuwe dinge ontdek. Wil ‘n lewe leef wat saak maak. Lief vir...

Steffie007

41 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Ek's n reguit, oop mens wat weet wie ek is en wat ek wil hê. Ek hou van avonture, reis, goeie whiskey en veral...

88panda

48 - Bloemfontein, Vrystaat

Gesels maklik en kom goed net ander oor die weg. Vriendelike geaardheid. Hou van rustig by die huis kuier en hou...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18