Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Blommeliefde

25 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

Ek is lief vir kos maak, tyd spandeer saam met my vriende en my diere. Ek is eerlik en betroubaar. Ek is lief...

Soekende_Siel

42 - Pretoria, Gauteng

Ek is iemand wat van die buitelug hou, as ek moet kies is die bosveld my gunsteling plek, na die sterre kyk met...

Snowmexican

33 - Pretoria, Gauteng

Humoristies, waardeer die klein dinge, spontaan. Sprankelend, avontuurlustig, lojaal, plat op die aarde Hou...

MelJ

40 - Pretoria, Gauteng

Ek is mal oor lag en kuier. Hou vreeslik van braai en rugby. Fotografie is my stokperdjie. Familie is baie...

Elize12

63 - Centurion, Gauteng

My vriende sal my beskou as 'n vriendelike, spontane mens met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die buitelewe...

kitakat1128

21 - Boksburg, Gauteng

Ek is n jong dame wat lief is om tyd in die natuur te spandeer saam met goeie geselskap. Ek geniet flieks wat...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28