Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

BorrelendeBella

52 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n spontane mens wat hou van die lewe hou van lag en kuier..ek hou van kuns ,musiek en kamp ..ook mal oor...

Sue2810

48 - Bethlehem, Vrystaat

Is n Christen dame en my familie en vriende is my lewe. Ek is passievol in als wat ek doen en is lojaal,...

Seagull007

53 - Hermanus, Wes-Kaap

Lojale vriendskap, met integriteit en goeie humorsin. Lewens wysheid en paaie het my al die lesse geleer van hoe...

Hannetjie83

35 - Pretoria, Gauteng

Eerlik en opreg. sag geaard en gee om vir my medemens en 'n groot diere liefhebber. What you see is what you get.

Losribbetjie

43 - Centurion, Gauteng

Jonk van gees, goeie humoursin en lief vir mense!! Nie vol geite nie. Geniet alles van uitgaan tot net rustig...

Kardoes

47 - Germiston, Gauteng

Ek is vriendelik en opreg. Lief vir my familie en diere. Handig in die kombuis en tuin. Geniet fliek, lees,...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14