Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Roosblommetjie1234

48 - Pretoria, Gauteng

Ek is n buitelewe persoon hou van die natuur en het n positiewe gesindheid die res sal jy self moet uitvind

Lanie25

24 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n passievolle mens met baie drome. Ek swot tans onderwys en geniet elke oomblik daarvan. Ek is...

Skylar123

54 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is n vriendelike mens wat omgee vir ander en diere. Ek hou van dans en die buitelewe. Opsoek na iemand wat...

Meisiekind_744

40 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n Christen. Ek het 2 Kids... darem goed gemanierd...lol. Ek lewe vir die bos en natuur. Ek verloor myself...

Toinette1

70 - Kempton Park, Gauteng

Stel belang in n opgeruimde vriendelike persoon sonde grille...moet netjies wees..oop en eerlik wees. Iemand wat...

Storm98

42 - Benoni, Gauteng

Ek is stil en terugetrokke, maar as mense my leer ken dan wil hulle nie afskyd van my neem nie.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18