Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Nutsman52

52 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is n mense men's. Glo in om n vrou Te respekteer. Di besste Te maak as sy saam my is. Ek maak Di besste...

LEWENSMAAT67

50 - Centurion, Gauteng

EK IS EERLIK, OPREG EN HET BAIE LIEFDE OM TE GEE, EK HOU NIE VAN VALS MENSE NIE, LIEF VIR DIERE EN BLOMME

Sitrusboom

34 - Bedford, Oos-Kaap

Ek is passievol in my werk geniet lekke kuier in die natuur en met vriende wat jy sien is wat jy kry

Livelong

65 - Benoni, Gauteng

Hou van standvastigheid Hard werkend. N passie vir besigheid Besit n paar besighede Werk 8 ure speel 8 ure en...

Skapie1711

60 - Meyerton, Gauteng

Wil graag die lewe deel met n besonderse pasmaat alleen wees is ook nie meer n opsie nie smag goeie pasmaat

Blueeyes1306

50 - Pretoria, Gauteng

Ek is trotse christen man wat weet wat is prioriteite Ek hou nie van skynheilige valse mense wat materialisties...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18