Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Carda

49 - Pretoria, Gauteng

My vriende se ek het n hart van goud en kan nie glo dat ek nog nie Mr. Forever ontmoet het nie. Ek glo, Jou...

Brinkie

31 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is iemand wat mal is oor die lewe my mense en die buite lewe. Ek lewe eenvoudig en geniet goeie opbouende...

Honestly

40 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Honestly is very important to me. I love the ocean and love walking it. I'm out of my comfort zone as I'm seeing...

LadyM1988

32 - Worcester, Wes-Kaap

Jy kan nie verkeerd gaan met my nie LOL!! Nee ernstig... ek is baie lojaal,spontaan,hou van grapies maak maar...

Realiteit

57 - Johannesburg, Gauteng

Ek is n baie lojaal en betroubaar Ek lief die buitelewe, hike en water gee my lewe Ek hou van my spasie om my...

DansLyfie85

35 - Pretoria, Gauteng

Ek is n selfstandige enkel ma van 3 minderjariges. Ek hou van opregte gesprekke en n realistiese denkwyse. [Geen...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24