Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

JDT225

60 - Pretoria, Gauteng

Ek is uiters lojaal, opreg en eerlik. As ek gecommit het is dit finaal en sal my hart aan jou en jou alleen...

Ignis

65 - Estcourt, KwaZulu-Natal

Eerlikheid,lojalitei t, hardwerkend en matigheid met sin vir humor en kan lag vir my eie foute. Het wonderlike...

Rookie

38 - Malmesbury, Wes-Kaap

Onlangs geskei so hier om te sien wat gebeur. Hoop om iemand te ontmoet om boetjie opwinding te hê en net...

Mielie007

45 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is n goeie man en pa wat nog glo en soek na ware liefde, ek wil soos almal gelukkig wees met my beste maatjie...

Explorer_746

62 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n standvastige Christen man wat die goeie dinge van die lewe hoog ag. My integriteit is ontasbaar....

KawaZX14

58 - Vanderbijlpark, Gauteng

Hoe beskryf mens jouself. Wel ek is 'n buitelewe mens. Hou van motorfietse, jag, braaivleis, kamp en alles wat...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12