Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

ROMANCE5757

57 - Pretoria, Gauteng

As jy my nie ken nie mis jy erg baie. Eks die lewe van 'n partytjie en my vriendin noem my die "alfa male" Is...

Alleen308

40 - Kimberley, Noord-Kaap

Ek is hartwerkend Hou van eerlikheid en omte lag. Mal oor diere en buitelewe. Hou van kuier saam vriende en family.

vil004

39 - Louis Trichardt (Makhado), Limpopo

Ek is single ek het geen kinders en ek het my eie lewe en tyd vir myself so as jy meer wil weet van my dan...

gelloooooo

56 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Kom ons ontmoet mekaar oor n koppie koffie, drankie, ontbyt of n lekker aandete….ek weet as ons bedoel is vir...

Krokodil1

59 - Krugersdorp, Gauteng

Want ek is Anders as ander mans EN Weet wat liefde is EN hoe om liefde te toon ek soek nmaatjie

Kameel

34 - Kroonstad, Vrystaat

Ek is passievol, gedrewe mens wat baie het om te offer. Ek is hardwerkende maar speel net so hard soos ek werk.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12