Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Legend_50

52 - Klerksdorp, Noord-Wes

Hou van om dinge saam te doen. Is mal oor die buitelewe, rond te ry en nuwe plekke te besoek. Naweke sommer net...

Memphis007

45 - Witrivier, Mpumalanga

Kom van n goeie huis houding af ek besit n rekenaar bedryf in Wit Rivier en het goeie waardes en respek vir...

ConradL

28 - Alberton, Gauteng

Leer my Ken op jou eie tyd en Wil. Moenie skaam wees om te vra nie ek belowe ek Sal nie byt nie.

Sugardaddy1960

60 - Pretoria, Gauteng

Gemaklik en lief vir die lewe Hou van uitgaan en En die mooi dinge in die lewe ! Harwerkend en eerlik ,...

DrZoro

50 - Kempton Park, Gauteng

Spontane liefdevolle man n pa en oupa wat wat sy deksel soek het baie liefde om te gee. Ek hou van buite lewe....

Deco_d

52 - Pretoria, Gauteng

Kreatiwiteit is in my en om innoverend te wees is my passie. Ek streef om die omgewing respekteer en die planeet...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12