Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Malkoppie13

40 - Pretoria, Gauteng

Ek plat om die aarde mens...liedevol..eer lik. Geniet dit om te gaan stap en hou van die buite lewe.

Soekliefde74

46 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is vriendelik, sosiaal en liefdevol. Het baie liefde vir die regte persoon. Eerlikheid is nie onderhandelbaar...

Saphire17

33 - Vereeniging, Gauteng

Ek is n kind van God met goeie waardes en selfrespek. Eerlikheid en respek is vir my baie belangrik. Ek is n...

Magicalme1967

53 - Roodepoort, Gauteng

Vat n kans en kyk self. Jy sal nie teleurgestel word nie. Wie weet???? Rooi wyn en kers lig of op n kombersie...

AnkeS

23 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Looking at my phone too much, searching for a reason to stop looking at my phone. - dalk is dit jy.

Madstry

53 - Centurion, Gauteng

Ek Kan die lewe vir jou interresant maak. Ek is altyd positief en sien Kans vir n uitdaging. Vol lewenslus en...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01