Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

SommernetEk1974

46 - Kempton Park, Gauteng

Lewenslustige, opregte mens, sal enige iets vir my hartsmense doen. Eerlikheid is seker vir my die belangriskte...

SonneBlom_24

24 - Kimberley, Noord-Kaap

Is maar net opsoek na iemand om die klein dingetjies in die lewe saam te geniet, wat spontaan dinge sal aanpak...

Bollietjieblom

41 - Paarl, Wes-Kaap

Ek het so baie liefde om te deel. Ek soek my sielsgenoot en lewensmaat. Iemand met wie ek vir ure kan praat en...

Skiewies777

56 - Hartbeespoort, Noord-Wes

Ek beskou myself as a stylvolle, classy tipe persoon met n skerp humorsin wat maklik lag. Ek is eerlik en opreg...

Skeppendesoeker

38 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is ‘n tipiese vrou, wat hou van skoene en gesigsmaskers en alles wat vroulik is, maar ek is ook nie bang om...

Bellajudida

28 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Ek is n sielsmens n mens van eenvoud...reguit passievol,innoverend e,eerlik ,ondersteunend en lojaal. Ek hou...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01