Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Kosmos

69 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Ek is n Christen en dit vorm die grondslag van my lewe. Baie lief vir die natuur, mooi musiek en kuier liefs...

NatuurlikeVeldblom

50 - eMkhondo (Piet Retief), Mpumalanga

Lief vir die buitelewe. Hou van diere en die natuur. As jy n barbiepop soek, hou verby. Moeg vir my eie...

Liefielyfie2020

61 - Centurion, Gauteng

Eks n eerlike en opregte vrou wat n vriend wil ontmoet wat na my kan luister . Eks n vrou wat geniet om boek te...

Brokenspirit

27 - Brits, Noord-Wes

Ek is n baie vriendelike mens is altyd reg om te help. Ek hou van pret en skrik nie vir n "challenge" nie Ek hou...

Pizzazz

50 - Uitenhage, Oos-Kaap

Gemaklike, rustige en eerbare vrou met 'n hart op die regte plek en geen aansit. What you see is what you get.

Hannah_156

54 - Worcester, Wes-Kaap

Ons is almal "reisigers" - oppad na ń bestemming. Langs die pad leer ken ons vriende - en sommige bly...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01