Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Gerhard_1952

69 - Randburg, Gauteng

Het geen tierlantyntjies nie. Probeer niemand beïndruk nie. Nie geveins nie. Soms baie ongeduldig en hou nie van...

57Shades

57 - Pretoria, Gauteng

Wat jy sien is wat jy kry! Geld kan nie liefde , styl en integriteit koop nie! ''Elke man se droom is - om n...

Des141

64 - Gansbaai, Wes-Kaap

Ek like van eerlike mense en lekka lag en kuier. Buite mense Uit eet Braai Weg gaan See Saam kuier Koos maak

Allaali

50 - Bloemfontein, Vrystaat

Eks eerlik en opreg . Liefde vol . Hou van uit gaan . My familie is baie belangrik vir my . Respek en vertrou

Joof

67 - Worcester, Wes-Kaap

Soek na n aantreklike,goed versorgde dame wat die lewe saam met my kan geniet en n sielsvriend kan word met die...

Sonvanger_333

55 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Praat is goedkoop maak aksies speek boekdele. Ek geniet die buite lewe, verkeer graag gesellig om die kamp vuur,...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23