Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Franco_07

39 - Kempton Park, Gauteng

Ek is lief vir die natuur, draf, stap, kamp Ek is 'n baie liefdevolle mens in die algemeen Ek het 'n sagte...

WELKOMMAAT

60 - Welkom, Vrystaat

Ek is n baie vriendelike mens hou van lekker gesels en is lief vir motorfietse en ry self. Ek hou daarvan om...

Petrus_S

49 - Kempton Park, Gauteng

Ek is baie gemaklik, ek leef eenvoudig, hou van intelegente gesprekke en “spur of the moment” avonture. Ek hou...

Peter_soos_Heidi

37 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek dink ek is n interessante en unieke persoon Baie lief vir die Here Ek hou van sport: MTB Aksie Krieket...

Perfectlover12

56 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek is 'n stil persoon wat daar an hou om die spesiale vrou in my lewe te bederf. Ek sal uit my pad gaan om haar...

Tomi453

28 - Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Want ek is I persoon wat baie omgee oor ander en wat kan gebeer gee om ook wil niks sleg vir niemand hé hou van...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.

Merieks, 2021-09-02

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.

Rudi, 2021-09-02