Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Nooi40

40 - Krugersdorp, Gauteng

Ek is plat op die aarde, lief vir buite lewe stap braai saam familie tyd saam is baie kosbaar getrou opreg...

Rosediamond

53 - Centurion, Gauteng

Maak nie saak wat positief n mens probeer oor jouself hier uit beeld nie, mans het hulle eie mening en sienswyse...

Joss123

51 - Pretoria, Gauteng

Ek is eerlik opreg en het n goeie sin vir humor. I am easy to talk to I'm independent. Ek is spontaan.

GewondGeleerGenees

30 - Hermanus, Wes-Kaap

Ek is al deur baie in my lewe en het al baie seer gekry, maar ek het die beste lewens lesse daardeur geleer en...

Ren1967

54 - Randburg, Gauteng

Ek is ‘n baie gelukkige, gesonde mens wat die lewe geniet en die beste van elke dag maak. Ek is ‘n Christelike...

Vinkie_123

55 - Boksburg, Gauteng

Geskei ~ Enkel ~ Mollig ( en nee, ek gaan nie myself op n dieet sit vir n man en maer word nie, soek dan vir jou...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.

Merieks, 2021-09-02

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.

Rudi, 2021-09-02