Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Tinkerbell899

56 - Benoni, Gauteng

As jy hou van kamp en see vakansies, n girl wat hou van die buite lewe, maar tog ook van rustigheid, is ek die een.

Estelle1

44 - Welkom, Vrystaat

Eerlike persoon kyk nie neer op ander mense nie. Hou van goeie geselskap. Sien uit daarna om nuwe mense te ontmoet

Gesels1234

54 - Kempton Park, Gauteng

Ek is 'n passievolle mens wat die lewe aangryp en van goeie en slegte situasies en tye probeer leer en meeste...

JustMe_81

40 - Boksburg, Gauteng

Eks eerlik opreg, stabiel,goeie waardes en standaarde en glo om alles tot die beste van my vermoeë te doen. Ek...

Avontuurhart

34 - Swellendam, Wes-Kaap

Ek is n Christen girl met n avontuurhart wat die beste maak van elke dag. Ek is n jean en flip-flops tipe girl...

Sonneblom_77

44 - Roodepoort, Gauteng

Opsoek na 'n eerlike opregte man wat altyd die goed in almal raak sien. Lag partymaal op die verkeerdeste tye...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021