Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Pasmaat911

27 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n vriendelike, saggeaarde mens. Hou van goeie geselskap en natuurlik honde. Ek geniet movies en om my...

Katya_084

37 - Hartbeespoort, Noord-Wes

Sommer... 🤔 Dis nie al dag wat jy iemand ontmoet wat jou kan laat lag tot jy lê nie. Ek kan jou...

Debko

55 - Centurion, Gauteng

Eks ou skool. Het goeie waardes is skaam maar kom uit my dop sodra ek gemaklik in mense se geselskap raak.

MeisiekindvanCAW

45 - George, Wes-Kaap

Christenskap is belangrikste maar ek bly n mens en maak dus foute en is nie perfek nie. Plat op aarde, geniet...

GewondGeleerGenees

30 - Hermanus, Wes-Kaap

Ek is al deur baie in my lewe en het al baie seer gekry, maar ek het die beste lewens lesse daardeur geleer en...

_Blommie_

35 - Delmas, Mpumalanga

Ek is 'n baie plain Jane maar baie vas aan my waardes. Ek hou daarvan om vir myself doelwitte te stel en dit wel...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.

Rudi, 2021-09-02

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.

Merieks, 2021-09-02