Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Lappies62

63 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is alleen, ek is nie ñ alleen mens nie. Soek iemand om lief te hè en saam oud te word.

Gaanjouvind

56 - Pretoria, Gauteng

Ek is romanties,liefdevol en sag geaard.Die Here is my grootste Vriend.Eerlikheid en opregtheid is baie...

Andries10

65 - Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Hou my besig met stokperdjies en belangrike sake wat ons lewes beïnvloed. Is rustig en stel nie belang in...

Doinss

41 - Kimberley, Noord-Kaap

Ek is n kind van God.Ek is eerlik opreg reguit en dankbaar. Ek weet waar my voete geanker is

Varkboer

65 - Nigel, Gauteng

Ek is opsoek na my lewensmaat om n pad saam met my te stap moeg om alleen te wees ek wag vir haar

Michael007znq

43 - Klerksdorp, Noord-Wes

Is buite mens. Hou van visvang kamp en sport. Is n mense mens. Plat op die aarde en so so lief vir kinders

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021