Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Notjustaverage

59 - Randburg, Gauteng

Ek het 'n sterk positiewe uitkyk op die lewe, glo ek het 'n aangename persoonlikheid en sal graag (christelike)...

Boeremeisie85

36 - Roodepoort, Gauteng

Ek is nie hier om speletjies te speel nie. So as jy hier is vir n goeie tyd moet jy eerder iemand anders se tyd...

Rooikop75

46 - Parys, Vrystaat

Hoe beskryf mens jou self ..... Wel kom ons probeer... Ek is n lewenslustige mens wat n bok vir sports is.. ek...

Liefielaf

64 - Pretoria, Gauteng

Ek is n eerbare persoon hou van netheid eerlikheid opreg vriendelikheid. Lief vir Reis kosmaak braai en die lewe...

Sterregesigie

29 - Alberton, Gauteng

Ek is 'n huislike, plat op die aarde persoon wat op soek is na 'n paar regte menslike verbindings. geen tyd vir...

PerfekOnvolmaak

30 - Pretoria, Gauteng

Ek is ń baie eerlike en opregte vrou met ń lus vir die lewe en ń goeie sin vir humor maar diep...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021