Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Engel001

52 - Durban, KwaZulu-Natal

Ek is n stil, saggeaarde en liefdevolle persoon. Hou van avontuur en die lewe te geniet en nuwe dinge te ontdek....

Trudels_222

49 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n vrou met my eie foute. Ek stoot deure wanneer ek dit moet trek. Ek raas met myself as ek iets stupid...

Jacqueline12

31 - Carolina, Mpumalanga

Eks baie oulike eerbaar avontuur mense hou van buite lower stan by my ek sal by jo staan via angel kamp jag en...

Liefling_Sky

32 - Pretoria, Gauteng

Ek is n buite mensie wat n ekstrovert is. Ek lief om te lag en gesels en avonture te he. Mense te leer ken en...

Vlooi1102

43 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is 'n goeie luisteraar en help graag ander mense. Ek het 'n goeie hart en wil dit graag met iemand deel wat...

Tinkerbell899

56 - Benoni, Gauteng

As jy hou van kamp en see vakansies, n girl wat hou van die buite lewe, maar tog ook van rustigheid, is ek die een.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021