Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Pietman001

29 - Sannieshof, Noord-Wes

Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet

Hannes_875

65 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am....

Oogappeloo7

34 - Reitz, Vrystaat

Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry

Boerboel1421

59 - Lichtenburg, Noord-Wes

Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel....

Trompie_404

61 - Centurion, Gauteng

Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie...

Sniper1980

42 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Daar is baie meer in my en agter my as wat n mens sien..Ek verkies dat mens net van my weet wat nodig is.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022
Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022