Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Loons1234Loons1234
1
Loons1234

47 - Springs, Gauteng

Ek is n uigesproke dame. Reg is reg en verkeerd, verdeerd. Geen tussen in. Hard werkend en het baie energie. Ek...

Unieke_08Unieke_08
2
Unieke_08

45 - Krugersdorp, Gauteng

Ekstrovert, Reguit, Passievol, Mal oor Avontuur, plaaslewe, Natuur, Tuinmaak, Diere, Oefen, Kunstig, Adrenalien...

Boeregirl78Boeregirl78
1
Boeregirl78

45 - Secunda, Mpumalanga

Ek is spontaan en opreg. Hou van hartsmense. Is n familie mens, hou baie van die natuur/bos lewe. Mooi hart

Tashie_Tashie_
5
Tashie_

46 - Pretoria, Gauteng

Love is the most abused word and the thing most people deceive themselves about. ... "Eerlik waar mense sê...

Jackie423Jackie423
1
Jackie423

49 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek hou van die buitelewe en om Saam te sit en gesels. Al is dit ook net te sit in stilte en mekaar se...

HannerieHannerie
2
Hannerie

40 - Pretoria, Gauteng

As daar nie n foto van jou is nie gaan ek nie met jou gesels nie. Ek is 'n ektrovert, glad nie skaam nie en het...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ibe been looking for love for a very long time. Searching both online and in real life. But i recently met with someone from this site and he is a real gentleman and things are good between the two of us. Soon we'll get engaged
Anon, 18 Junie 2023
Dit moes net n ete en n geselsies gewees het MAAR die lewe het ander planne gehad., vir die beter natuurlik!! 10 jaar later is ons getroud het ons eie huis en n beautiful dogter wat ek vir niks in die wereld sal verruil nie en natuurlik is ek elke dag net meer en meer verlief op my beste vriend.
Denise, 23 Mei 2023
Het my pot se deksel gekry wat pas by my.
Willem, 04 Mei 2023