Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Barendten

55 - Hartbeespoort, Noord-Wes

Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in...

Stef5511

56 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal...

Bloudou

68 - Centurion, Gauteng

Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie....

Kwagga_58

64 - George, Wes-Kaap

Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.

Pietman001

29 - Sannieshof, Noord-Wes

Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet

Wikus12

34 - George, Wes-Kaap

Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022
Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022