Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Heart22

58 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is gelukkig in myself, het al baie hartseer beleef. Ek is baie self versekererd hou van mense.Ek is...

Repuncil

49 - Benoni, Gauteng

Ek is n sosiale spontane mens wat hou van lag en goeie geselskap. Ek werk hard, soms lang ure, maar hou ook van...

Justme1976

46 - Centurion, Gauteng

Wat jy sien is wat jy kry, nie n emotional up en down mens nie. Hou van n positiewe uitkyk op die lewe Lief...

Moegviraleenwees

56 - Bergville, KwaZulu-Natal

Eks n stil mens en hou nie van konflik nie ek hou van die natuur en plaas lewe en klein dorpies,die stad is nie...

lekkerlaf6201

61 - Pretoria, Gauteng

ek is `n vriendelike, liefdevolle mens en lag altyd ek hou daarvan om te stap op die strand, braai, sosiaal te...

PetroA

44 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is ñ baie optimistiese mens met baie liefde om te gee. Soek my beste vriend vir wie ek lief kan wees....

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het liefielyf ontmoet en ons in n verhouding nou. Baie dankie vir Jul hulp. Sonder julle sou ek nie my pasmaat ontmoet het nie.
Willie, 23 September 2022
Ons het eenvoudig net gekliek...dankie. Julle is regtig tops. Baie dankie ons het soveel in gemeen en dit was met die eerste videocall liefde met die eerste oogopslag.
Sharon, 27 September 2022
Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022