Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Buttetfly335

44 - Pretoria, Gauteng

Vriendelike lewenslustige weduwee wat graag nuwe mense wil ontmoet.Hou van dans en die natuur en soms net rustig...

Sue159

56 - Pretoria, Gauteng

Hierdie is altyd vir my `n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs...

Janine001

47 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. ‘N sin vir humor is belangriker as ‘n resiesfiets.

Pippie7707

45 - Pretoria, Gauteng

Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee,het nie tyd vir games...

AmperGenoeg

37 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Vol skerp grappies, reg om iemand se dag op te helder, opsoek na my pasmaat wat saam met my kan lag en die lewe...

Lagbietjie_123

30 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022
Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022
Ons het eenvoudig net gekliek...dankie. Julle is regtig tops. Baie dankie ons het soveel in gemeen en dit was met die eerste videocall liefde met die eerste oogopslag.
Sharon, 27 September 2022