Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Jou_nuwe_stukkieJou_nuwe_stukkie
4
Jou_nuwe_stukkie

53 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek bly heel lekker buite die stad se gewoel, met 'n bietjie tuin, 'n bietjie pluimvee en 'n kantoor in die loft....

SharoniqueSharonique
4
Sharonique

32 - Carletonville, Gauteng, Suid-Afrika

Eks baie spontaan, hou van baie lag en grappies maak, ek is nie altyd ernstig nie.. Glad nie n jaloerse mens nie.

Hart777Hart777
6
Hart777

47 - Randburg, Gauteng, Suid-Afrika

Die lewe is soo kort en gooi ons soms heeltemal onderstebo. Leef elke dag asof dit jou laaste is. Ek probeer my...

ParratjieParratjie
1
Parratjie

36 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n Introvert. Baie stil en rustig. Sin vir humour... Hou van die buite lewe. Is Advontuurlistig Mal oor...

elaine1002elaine1002
2
elaine1002

37 - Randburg, Gauteng, Suid-Afrika

Eerlikheid is baie belangrik, vertroue, respek, Hou van buite lewe, tyd saam met my gesin. Wil 'n eerlike omgee...

Wayney7Wayney7
1
Wayney7

51 - Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Kreatiewe persoonlikheid (naaldwerk, tuinwerk, kosmaak). Bok vir sports. Lief vir avontuur en reis. Geniet 'n...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024