Outomatiese Hernuwing

Wat is Outomatiese Hernuwing?

Ons verkies dat jy meer tyd daarop spandeer om jou ideale pasmaat te vind as om jou subskripsie te betaal. Daarom sal ons jou subskripsie outomaties hernu wanneer dit wil verval, via ons eenvoudige outomatiese hernuwing sisteem. Dit beteken:

  • Jy hoef slegs een maklike, aanlyn transaksie te doen.
  • Jy kan ononderbroke toegang tot al jou subskripsie voordele geniet.
  • Die maandelikse tariewe van jou subskripsie sal onveranderd vir die leeftyd van jou subskripsie - wat jou beskerm teen enige moontlike prysverhogings in die toekoms.
  • Na jou subskripsie se aanvangsperiode, sal jy outomaties maandeliks gedebiteer word teen die maandelikse tarief wat met jou oorspronklike subskripsie keuse geassosieer is.

Byvoorbeeld, as jy 'n 6 maande subskripsie uitneem teen US$108.00, sal jou subskripsie na die aanvanklike 6 maande outomaties maandeliks hernu word teen net US$18.00 per maand: 'n 50% besparing van die gewone 1 maand tarief af! Jy sal aanhou kwalifiseer vir hierdie verlaagde tarief tot en met jy jou subskripsie kanselleer.

Wanneer jy jou pasmaat gevind het kan jy jou subskripsie kanselleer deur op die Status bladsy se skakel te klik. (Dit sal nie jou subskripsie voordele affekteer nie en jy kan aanhou om dit te geniet tot dit verval.)

Hoe hou Outomatiese Hernuwing betrekking tot Afslag en Koepon Kodes?

Promosie-afslae en geskenkbewyskodes is slegs van toepassing op die aanvanklike subskripsietydperk wat gekoop is, jy sal outomaties 'n rekening ontvang teen die effektiewe maandelikse hernuwingstarief wat met jou oorspronklike subskripsiepakket geassosieer is.

Waarop het Outomatiese Hernuwing betrekking?

Die outomatiese hernuwingsmetode is slegs beskikbaar vir lede wat per kredietkaart of deur PayPal betaal. Subskripsies wat as geskenke gekoop word en betalings d.m.v. ander metodes kwalifiseer nie vir hierdie outomatiese hernuwingsmetode nie.

Kanselleer Outomatiese Hernuwing

Jy kan Outomatese Hernuwing enige tyd kanselleer. Neem egter kennis dat a.g.v. die outomatiese skedulering op die betalingspoort, outomatiese hernuwings moontlik tot op 24 uur voor jou huidige subskripsie verval verwerk mag word - so as jy jou outomatiese hernuwing wil kanselleer beveel ons aan dat jy dit ten minste 48 uur voor jou subskripsie se volgende hernuwingsdatum doen om te verseker dat die kansellasie betyds verwerk word.

Betaling status en verwerking

Jy kan enige tyd die status van jou subskripsie sien. Neem asseblief kennis dat jou betalings op jou kredietkaart se staat sal verskyn as aankope van "Dating Lab Limited", die maatskappy wat die werf bestuur.

Terugbetalings

Soos per ons Bepalings en Voorwaardes, sal terugbetalings op subskripsies slegs gegee word volgens die goeddunke van die Maatskappy se bestuur.