Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Northam, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Thabazimbi (Limpopo, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 49
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n maklike mens wat altyd lag en n bok vir sports is. Ek geniet die lewe en vat elke dag soos dit kom. Ek is nie mal daaroor met iemand te baklei nie. Ek soek n man wat my sal aanvaar soos ek is. Ek soek net liefde en waarde in my lewe soos n man wat my sal opreg sal lief he en waardeer en wat na my sal luister en my trane sal afvee en my sal lief he. Ek soek nie n man met baie geld nie maar iemand wat by my sal staan. Ek soek ook n man wat nie met my gevoelens speel nie. Ek is nie n alleen mens nie. Tyd is kort.

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet net liefde en waarde ken. hy hoef regig nie baie geld te he maar baie liefde in die hart maak jou klaar ryk. Hy moenie met my gevoelens speel nie want ek het klaar baie in my lewe seer gekry. Ek soek nou n man wat saam met my die lewenspad sal loop deur dik en dun. Hy moet darem lief wees vir die buitelewe en kamp, want ek is n vrou wat baie lief is vir hengel.

Wat Haar Vriende S

LvanVuren het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Volk
Boeke:
Fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport:
Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Ek is nie-praktiserend
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde