In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n plat op die aarde plaasseun vani karoo, ek hou baie van rondtoer en ons mooi land aanskou. Lief vir diere en die buitelewe. Baie lief vir my ysters en vee. Ek glo eks heel aantreklik gebou, glad nie oorgewig of iets ni, ligte hare blou oe, ek weeg 78kg en is so 1.78m lank. Ek hou van n mooi netjiese huis en werf met baie groen want hier is dt maar altyd bq aan die droe kant.
Sy Ideale Pasmaat
My pasmaat moet verkieslik n sagte liefdevolle vrou wees, wat ni skaam is om n traan te laat loop oor n hartseer saki ni, maar sy moet sterk kan staan as dinge effens swaar trek, sy moet mooi kyk na haarself en selversorgend wees, sy moet verkieslik goed wees met papierwerk en rekenaars, en lief wees daarvoor vir avontuur en om die wereld te gaan sien, lief wees vir diere, en van tuinmaak en alerhande lekker goedtjies..
Wat Sy Vriende Sê
JaNeeKyk het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Port Elizabeth (graaf reinet), Oos-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
35 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Xhosa | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 28 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
JaNeeKyk moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.