In sy eie woorde...
Oor Hom
Waar is daardie regte vrou vir my? Ek is n persoon wat baie rustig is, iemand wat baie omgee. Ek hou van die buite lewe, en vele meer. Ek hou ook daarvan om saam met vriende te kuier. Ek hoop ek kry hier die deksel wat op my pot pas??
Sy Ideale Pasmaat
Ek soek daardie Geliefde wat weet waaroor die lewe gaan. Sy moet my aanvaar vir wie en wat ek is, ek is n plat op die aarde persoon wat baie LIEFDE kan gee. Ek soek daai persoon wat ek op my hande kan dra en wat ek kan ondersteun in alles wat sy aanpak of doen. Sy moet my ook kan ondersteun in allles wat ek aanpak en doen. Ek hoop om daai persoon te ontmoet wat ek kan bederf!!!
Wat Sy Vriende Sê
HOENDERBOER1983 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
eMalahleni (Witbank) (Standerton), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
41 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
185cm (6' 0.8") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Standerton (Mpumalanga, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
23 - 30 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
HOENDERBOER1983 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.