Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mokopane (Potgietersrus), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
152cm (4' 11.8") - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

ok waar begin? Eerste keer wat ek so iets probeer so here we go!
Eks 'n goeie luister mens, help altyd waar ek kan. baie sterk persoonlikheid en my nee is my nee en my ja is my ja.
Hou van die buite lewe bly ook op "n plaas, probeer fiks bly en gym gereeld en eet reg.
Eks baie lojale mens en sal uit my pad gaan om iets vir jou te doen en gelukkig maak.
Enige ander vrae well dis n jou hande om my te vra

Sy Ideale Pasmaat

Sag geaarde, mooi persoonlikheid meisie sy moet weet wat soek sy in die lewe moet lojaal wees an my en baie liefde en ondersteuning kan gee. sy moet hard werkend kan wees en verkieslik hou van kos maak aangesien dit nie my sterk punt is nie

Meer Oor Hom

Boerseun959 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.