Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Velddrif, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Velddrif (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

2014 is hier - nou wonder ek net waar is jy ?

As jy netjies op jouself is, lief is vir die lewe, buitelug mens is, berge son en see.
Lekker Kameeldorintjie op die braai kan gooi vir 'n vleisie of krefie....
In die middel van 'n berg kan kamp opslaan-en die voŽlgesang kan geniet
Jy lekker kan lag maar ook stiltye kan geniet - positiewe mens is, verby die negatiewe sy van die lewe kyk....
Ek bly in n piepklein Weskus dorpie Dwarskersbos, hier waar dit plaas voel, hier waar die son opkom oor die Suurberge en ondergaan oor die pragtige blou see.....hier waar net een winkeltjie is (ek hou nie van shop en Malls nie)
As jy soos ek voel oor bogenoemde, laat hoor gerus van jou...
Ek speel graag tennis, het by die voŽlkykers aangesluit, en doen enigeiets saam die beste maat in my lewe!!!
Tot dan - mag 2014 jou na my toe bring !!!

Haar Ideale Pasmaat

Om net stil te sit en die lewe verby jou glip, is beslis nie lekker nie, ek is opsoek na n opgewekte vriendelike maat.... Lief is vir toer en die mooi om jou raak te sien en dit te waardeer....en beslis moet jy kan lag met 'n lekker sin vir humor geniet!!
Saam kan ons maybe tennis speel, wie weet? Dit hou mens flink en fiks.

Laat weet my wie jy is, sodat ons mekaar beter kan leer ken.....

Weskus Groete

Wat Haar Vriende SÍ

PadkaartNaMyHart het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Reis; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Musiekkanale; Nuus; Sport
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Oorlog
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Gholf; Kampering; Rolbal; Rugby; Staptogte; Tennis; Veldhokkie; Visvang; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Skaam; Opgewonde