Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 'n Week gelede

Aanlyn: Vandag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Reitz, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Bul
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Het nie hoŽrskool voltooi nie
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
23 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

[geskrap]Ek is n reguit eerlike ou en moeg vir speletjies.Ek hou van die plaas.Ek is n sageaarde ou.Maar moet my ook nie verkeerd opvryf nie.As ek iemand in my lewe het commit ek myself ten volle tot haar.ek gee dalk te veel.maar vir my is dit of alles of niks.soo as jy nie wil commit nie beweeg in n ander rigting.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat nie alewag wil rond jol en clubs toe gaan nie .Hou van n meisie wat weet wat sy wil he in die lewe.Iemand wat n grappie kan vat.As ek n meisie in my lewe het wil ek graag he sy moet my kan ondersteun soos wat ek haar sal ondersteun sy moet my liefhe soos wat ek haar liefhet.As iets haar pla moet sy met my kan praat watookal haar pla.Eerlikheid is die belangrikste vir my.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Silwer
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock; World
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Riller; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet
Sport:
Basketbal; Boks; Branderplankry; Gewigsoefeninge; Liggaamsbou; Motorsport; Perdry; Swem; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Mag; Sarkasme; Naak baai; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam