Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Midrand (Glen Austin), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Portugees
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Spyseniering
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
65 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Want ek is uniek, net soos jy is en as jy nie iemand leer ken nie dan mors jy tyd. Ek het insig, simpatie, ek gee om oor wat om my aan gaan. Diere is beter vriende vir my want hulle liefde is eg.
Ek was mooi, is nie meer nie, het genoeg energie om my brood te bak en altyd met 'n groot glimlag die dag in te gaan.
Ek is meer vlot in Engels alhoewel ek Afrikaans gebore is. Net uit oefening.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou die deure oop. Die regte siel sal klop. Eerlikheid, opregtheid en dieptes van karakter, asook sterkte van persoonlikheid is tog so belangerik. Ek is op soek na iemand wat dieper as die uiterlike kan kyk en nader aan die innerlike persoon kan beweeg. Eers as a vriend, dit is baie belangnerik en dan is dit belangerik dat die persoon moet lief wees vir bak en brou en ook is dit belangerik dat hulle alle kosse en oorspronge respekteer. Omrede ek brood bak op die outydse manier met my eie suurdeeg en ook met twee 'wood fired ovens' in my tuis bakery sal ek dit waardeer as ek iemand kan ontmoet wat my pasie deel.

Wat Haar Vriende SÍ

Viooltjie1910 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Lank; Reguit
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Klassiek
Boeke:
Speurverhale
TV Programme:
DokumentÍr; Fliekkanale; Opvoedkundig
Fliek Voorkeure:
Komedie; Misterie; Riller; Wetenskapsfiksie
Sport:
Gholf; Krieket; Perdry; Skaak; Staptogte; Tennis; Visvang; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Diere:
Ek hou van diere
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Daar's niks beter nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Ek is nie-praktiserend
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Skaam