Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bethlehem (petrus steyn), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
74
Sterreteken:
Bul
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Portugees
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
67 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Bruin; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Suid-Sotho; Zulu
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Op Welsyn / Voordele; Solvent; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n sosiale mens, gasvry. spontaan, intelligent, berese, belese,70 jaar jonk, dans 'n unike miniek dans,skryf gedigte en boeke, denker, is humoristies, hou van gesellig verkeer, inttelligente geselskap en die natuur, baie gelowig, drink nie eintlik, speel brug en hou van uitdagings, maar daar is al tekens van ouer word. is baie alleen, vroue geselskap pas nie op klein dorp, ek skinder nie, so weet nie waar kry jy op klein dorp vriende. lees baie op hoogte van sake, hou van toneel, goeie musiek, rugby kyk, bak en brou, aaag ek is 'n vrou!!!!! Ek is ook mooi, dit wys al is ek ouer.!

My huis is'n kosbare klein plekkie, sal nie verkoop maar sal weggaan en my plek weer besoek. dis 'n gastehuis maar ek hoef nie hier te bly nie. Ek wil nog baie dinge doen, ek wil 'n bok skiet , die vel laat brei, die troffe bo my studeerkamer hang, die biltong maak en uitdeel. Ek ry luuks, maar ook met vierwiel aangedrewe voertuig om rowwe terreine te bereik My vyf seuns is hoogsgeleerd, ls te besig, verlang na kleinkinders, praatmet hulle oor die foon. hulle is ok briljant, ek mis ouma wees, maar dit werk nie meer so nie.

Ek is ten volle tweetalig, interessante mens, dig en skryf artikels en boeke, ek kommunikeer met baie bekendes uit ander lande. My leesstof en doen en late vebaas mense, ek steur my nie aan nuuskieriges nie, doen my eie kunstige en interessante dinge.Hou van musiek en het 'n wye verskeidenheid belangstellings, ek is uniek, ander moet dit ontdek. Ek hou ook van passsie, nie te oud, lewe begin eers op sewentig. Sien kans vir alles. Soek na intellek, intrige, ek is 'n waarnemer van mense, ek verstaan baie dinge beter as ander. lief vir kinders en ou mense, ek is nie inhalig, lief vir mense en wil almal se bekommernisse verlig, wil mense oplig, hulle ideale self laat ontdek. Kom ontmoet my, ek daag julle uit.

Haar Ideale Pasmaat

EK HOU VAN 'N INTELLIGENTE EN SPONTANE MAN WAT BETROUBAAR EN VERSIGTIG IS. GELOWIG WEES, CHRISTEN, NIE TRADISIONEEL. HY MOET MY VRAE BEANTWOORD OF GOU UITVIND AS JY NIE WEET NIE. HY MOET TEGNIES WEES OF DIT KAN DELEGEER. HY MOET VAN BUITELEWE EN NATUUR HOU. EK SPEEL INTELLEKTUELE SPELETJIES EN LEES GOEIE BOEKE EN HY MOET KAN INPAS.HY MOET ROMANTIES WEES, BY KERSLIG. HY MOET VAN STERRE WEET EN WEET VAN AKTUELE GEBEURE EN OORSAKE, HY MOET OP SY VOETE DINK EN 'N VROU LEI. HY MOET WEET OM TE BESPAAR EN GELD GOED HANTEER EN STRENG WEES MAAR NIE ONREDELIK. HY MOET SOSIAAL WEES, 'N REGTE BOERSEUN MET RUGBY, SON EN SOEN JOE WEER EN WEER. HY MOET GELOWIG WEES EN AFRIKAANS EN ENGELS KAN PRAAT EN MOONTLIK ;N SWART TAAL, HY MOET IETS AGTER SY NAAM SKYF, MAAK NIE SAAK WAT NIE.HY MOET MEER WEET AS DIE HUIDIGE PRESIDENT VAN DIE LAND EN KOERANT LEES, HY MOET HUMOR VERSTAAN EN HOU VAN REIS. EK HOU VAN BILTONGBRAAI EN BRRAIVLEIS, HY MOET BRAAI EN DIE SKIETDING VIR DIE BRAAI OF POT BRING. HY MOET WEET WAAR IS TEATERS EN WAT DAAR AANGAAN, HY MOET KAN FEES VIER SONDER OM AANGEKLAM TE RAAK. EK SOEK 'N MAN MAN, EK IS 'N VROU- VROU, HOU VAN SOFA RUGBY OOK.

Wat Haar Vriende S

nonidas het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Krullerig; Wild; Gedra hulle goed; Buite beheer
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Stoute satyn nagrokkie
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk; World
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Romanties; Swart & Wit / Stil; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Basketbal; Boks; Boogskiet; Branderplankroei; Branderplankry; Dans; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Krieket; Perdry; Pluimbal; Roei; Rugby; Sagtebal; Seil; Snorkelduik; Sokker; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ek praat nie met my familie nie
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Daar's niks beter nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde