Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
64 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys; Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek isn rustige..vriendeinke en uitgaange opregte persoon..wat nie na die onmoontlike streef..net n opregte maat met wie ek die res van my lewe graag sal wil mee deel.n Absolute romantikus...bederf graag my maat..wil graag selfde van hom ontvang....alle verhoudings is n "gee-&-neem"..nie net neem nie.....Ek kan baie goeie in n verhouding inbring...Geniet mense..lief vir onthaal(kuier liewer graag by die huis as om in die "blinkliggies" rond te hang...af en toe n lewendige Musiek vertoning..is ALTYD welkom en ook n gesellige romamtiese uiteet aandjie.....dan ook met vriende soms...maar uintlik is ek n huishen......geniet my huis baie..baie lief vir tuinmaak/koskook/bak/naaldewerk/skilder bietjie en het so so baie stokpwerdjies wat my besighou......My geloof vir my baie blangrik en sal graag n maat wil ontmoet wat ook so daaroor voel.....Ek het nog nooit gerook nie...ma gee nie om as my maat rook nie..ek geniet n glasie semi-soet wyn met n braai of by ete.....verder is ek n baie getroue vriendin/n een man vrou....& verwag dieselfde van my maat...dit is nie eens debateerbaar nie...............NOU.......IS DAARDIE SPESIALE VRIEND DAAR BUITE????

Haar Ideale Pasmaat

Hy sal n langman wees...1.8 en langer...goed na homself gekyk het...n selfversekerde/selfonderhoudende man/liefdevolle man........effens grys of grys en bles..met n snor..doen dit vir my..(ma nie n vereiste nie)..... en weet hoe omn dame te behandel....en sy Skepper ken....dis nie te vel gevra nie..ne?

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Geel
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Boeke:
Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Stap
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Lang hare; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Opgewonde