In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is onbeskaamd 'n kind van die Lewende God. Dit staan sentraal in my lewe. My taal, herkoms en erfinis sal niemand van my wegneem nie. Dis my reg!
Ek is spontaan, lewenslustig en het genoeg van die wêreld gesien, sonder iemand wat die ervaringe kan deel. Ek spandeer soveel moontlik tyd in die natuur vir ontspanning, maar is bevoorreg om dit ook my kantoor te kan noem. Lief vir motorfietsry, sport (kyk) en 'n goeie film (ware verhale). 'n Kaggel met 'n glas rooiwyn is 'n goeie toevoeging tot goeie geselskap.
My meeste kennis het ek nie opgedoen net op universiteit nie, maar in die 'skool van die lewe'.
Daar is verseker ook ander enkellopende juwele daar buite ..... hier's ek dan nog!
Sy Ideale Pasmaat
Sy het 'n lewende verhouding met ons Skepper!
Haar waardes en standaarde is hoog, soos dit 'n Afrikaner meisie/vrou betaam. Sy is lief vir die buitelewe en het waardering vir die skoonheid van die Skepping.
'n Bok vir sports ... met humor kikker mens die lewe op tot die fees wat dit is. Sy is altyd goed geklee en stylvol. Geen sosiale vlinder nie!
Mense met dieselfde intellektuele vermoeëns, vul mekaar beter aan. Sinvolle gesprekke word gevoer tussen individue met soortgelyke kennis en belangstelling.
Wat Sy Vriende Sê
opreg909 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Hopefield, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
152cm (4' 11.8") - 176cm (5' 9.3") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Geskiedkundig; Romanse; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Nuus |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Gimnastiek; Kampering; Lyfbranderry; Perdry; Rugby; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Visvang; Waterski |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Italiaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |