Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 29 Maart 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bronkhorstspruit, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
25
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 43
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Tyd om baie eerlik te wees. Ek bly al my hele lewe lank op 'n plaas en kan myself nie op 'n ander plek as die platteland sien bly nie. Maar ek is glad nie jou tipiese boere meisie, of eintlik enigstens jou tipiese meisie nie. Ek het my eie quad en vaar gereeld die veld in en kom nie terug totdat ek byna onherkenbaar vol modder is nie. Scuba-diving is ook een van my stokperdjies, ek hou daarvan om te kamp en is lief vir skuif skiet. (Jy kan maar jag-want ek hou van biltong :) maar ek kan dit nie oor my hart kry nie) Nou ja dit is die een kant van my, die ander kant hou van mooi aantrek en make-up aansit.

Ek het 'n soortvan - sarkastiese baie skerp sin van humor (of so se hulle) maar ek is glad nie lelik of afkrakend nie.

Hier is die vang plek...ek glo nie in "dating" nie. want wat is jou intensies as jy iemand date maar nie wil ernstig raak of die intensie het om te trou nie?
In engels: "Dating is like going shopping without any money, either you leave unsatisfied or you take something that does not belong to you..."

Is dit dan nie beter om goeie vriende te wees en mekaar ordentlik te leer ken sonder enige verwagtinge nie? Intimiteit voor die tyd kompliseer dinge onnodig, en skuif die fokus van die belangriker dinge af. As jy dan sien dat die persoon die kwaliteite het waarna jy in lewensmaat soek,raak dan eers bietjie ernstiger. Dit spaar mens soveel hartseer en jy verloor nie soveel van jouself nie.

Ek weet die is baie op een slag, maar ek kan jou belowe ek is nie outyds of koekerig nie- glad nie. Ek het net 'n ander uitkyk op die lewe.

PS. Ek is eintlik baie fun :)

Haar Ideale Pasmaat

Dit gaan nie vir my oor jou "verpakking" nie, ek verkies veel eerder n eerlike lojale persoon wat lekker saam my kan lag. Iemand wat lewenslustig, en hardwerkend is. Ek wil graag nuwe uitdagende goed saam met jou probeer. Ek is dalk nie n kenner op al die vlakke wat jy is nie, maar ek leer vinnig.

Ek soek glad nie na 'n "saint" nie, of iemand wat uitbasuin dat hy 'n Christen is nie, want ons amal struikel en val, maar jy moet ten alle tye in jou hart weet dat daar net een alomteenwoordige,lewende God is.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Reguit; Krullerig; Buierig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Punk; Rock
Boeke:
Fantasie; Geskiedkundig
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Kaartspeletjies; Kookkuns; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing
Sport:
Kampering; Skubaduik; Valskermspring; Veldhokkie
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te h
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Vol(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol