Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Visse
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Regering
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

'n Omgee-mens met baie liefde om met die regte maat te deel. Bederf graag my hartsmense en geniet self ook om bederf te word binne perke. Baie, baie lief vir lees, maar glad nie 'n TV-mens nie, sal veel eerder gesels oor dinge wat saak maak in die lewe. Maar moenie dat dit jou flous nie, ek het 'n baie gesonde humorsin en kan vinnig 'n situasie opsom en 'n oomblik verlig met 'n stukkie humor. Hou daarvan om in die buitelug te wees, mal oor die plaaslewe, die see en die berge en as di gekombineer is, WOW! As wedergebore Christin is God die senter van my bestaan en in beheer van my lewe. Hou van kook, maar is mal daaroor as my maat die tyd agter die kospotte saam met my spandeer en al geselsend 'n handjie bysit. Koestering is vir my baie spesiaal.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale lewensmaat moet eerstens nie net die Woord ken nie, hy moet die Outeur van die Woord persoonlik ken en as sy Verlosser aangeneem het want dan sal hy met die nodige leiding van Bo, die priester en hoof van die huis kan wees. Wat sal 'n verhouding vir my laat werk: omgee, koester, bereid om my bederf en liefde te ontvang, geestelik saam met my te groei en spesiale oomblikke te maak. Wat ek nie duld nie, is afkraking van die persoon, sarkasme, stilstuipe en onbetroubaarheid. Maar ek glo as jy die Outeur van die Woord in jou hart het as Leidsman, sal die bogenoemde nie deel van jou menswees wees nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Reguit
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Topverkopers
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Swem
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Daar's niks beter nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Vol(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Tatoeermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties