Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George (Mosselbaai), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Tuinroete (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hey, ek is nuut in hierdie omgewing, oorspronklik van die karoo af.

Ek glo dat opregtheid en eerlikheid die boustene van n verhouding is. Ek is n suksesvolle boer en bestuur my besigheid met n ysterhand. Om daardie rede het ek iemand in my lewe nodig wat my kans gee om my sagte kant uit te leef.

Het n sterk persoonlikheid en weet wat ek wil he in die lewe, maar tog bietjie skaam en op my plek. Is sosiaal, maar kuier nie te veel nie. My idiee van ontspanning; n rustige middag by die huis saam met my beste vriendin.

Hoop om met jul te gesels.
PS. Ek is baie lief vir dans.

Sy Ideale Pasmaat

Mense verskil, en elke mens het sy/haar beter en swakker eienskappe.
My ideale pasmaat moet n saggeaarde meisie wees, wat lief is vir die natuur. Sy moet liefdevol en vrolik wees. Daar is min dinge so mooi soos n vriendelike opgeruimde gesiggie.
Sy moet trots en netjies op haarself wees.
n Meisie wat hou van n kaggelvuur en cuddle op n koue dag.
n Groot bonis is n meisie wat kan dans...

Wat Sy Vriende S

Wessie_514 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Geen / nie van toepassing
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Sport:
Boogskiet; Dans; Fietsry; Gholf; Jag; Perdry; Rugby; Ski; Skietsport; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Waterski
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s)
Die Diep Goed
Politiek:
Uiters konserwatief
Eerlikheid:
Uiters