Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Odendaalsrus, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
49 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Groot | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Bles | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 43 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
EK IS N SKAAM MENS VERAL AS DIT BY DIE SKONDER GESLAG KOM. EK HET BAIE LIEFDE TE GEE. EK SOEK GRAAG IEMAND WAT MY LEWE VOL KAN MAAK WANT NA 40JR BESEF EK DAAR IS N GROOT LEEMTE IN MY LEWE WAT EK SMAG OM GEVUL TE KRY. EK BESEF DIE HERE HET VIR ONS ELKEEN N MAAT GEGEE IN HIERDIE AARDSE LEWE, EK SAL GRAAG KINDERS WIL HE EN IS LIEF VIR DIERRE. EK IS NIE RYK NIE MAAR IN MY GEDAGTES IS EK RYK EN EK WEET WAAR MY KRAG VANDAAN KOM ELKE DAG. EK HOU DAARVAN OM NAWEKKE LEKKER TE BRAAI EN NET DIE NAWEEK TE GENIET. EK HOU VAN MOOI DINGE EN DAAI SPESIALE DINGE. EK IS NIE N MENS WAT MET ALLES OP MY MOU LOOP NIE. AANVAAR MY SOOS EK IS EK IS IMMERS 40JR OUD.
Sy Ideale Pasmaat
EK SOEK GRAAG MY LEWENSMAAT. MY MAAT MOET MY BESTE MAAT WEES NIE N MOEILIKE MENS WEES NIE. SY MOET WEET WAAR ELKE DAG SE KRAG VANDAAN KOM. MY MAAT MOET N LIEFDE VOLLE MENS WEES. SY MOET N REGTE VROU WEES. EK HOU NIE VAN KONFLIK ELKE DAG EN INKOPPETTIESSIE WEES MET MEKAAR NIE, VUL MEKAAR EERDER AAN DAAR WAAR ONS TEKORT SKIET. WEES MY BESTE MAAT EN MY VERTROUELING
Wat Sy Vriende Sê
mielieboer41 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Net borshare |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Selfbeheersing |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Bruin |
Musiek Voorkeure: |
World |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Besigheid |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dokumentêr |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Romanties |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Rugby |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |