AvielaAviela

Aviela

43 – Lydenburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Kind van die wind

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Lydenburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Lydenburg (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
39 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek kan nie lekker kaart lees nie, maar ek is goeie geselskap vir die pad. As ons verdwaal kan ek jou waarborg dat jy een of ander avontuur aan my sy sal beleef.

Haar Ideale Pasmaat

Het besluit om maar n afmerklysie te maak:
A) Jy moet baie wil lag maar gereeld kan ernstig wees - my soeke na God is die grootste reis
1) Jy moet hou van stilte - harde musiek en wille dromme net vir daardie tye wanneer ons in n partymood is.
2) Jy moet nuwe dinge wil probeer - nuwe kos, haarstyl, musiek, fliek
3) Jy moet jou humeur kan beteul en geduldig wees - byvoorbeeld nie die ruit uitslaan wanneer n taxi jou op die pad pla nie.
4) Jy moet hou van die natuur - buite wees - rook, groot geboue en baie mense moet jou eintlik so n klein bietjie ongemaklik maak
5) Jy moet wil dinge doen - ek skuba, stap wandelpaaie, acrobranch - nie een baie goed nie, maar ek doen dit want ek kan en dis lekker om te lewe
6) Jy moet hou van sing - op of af van die noot, in die stort of by die kampvuur
7) Jy moet graag lees - fiksie, nie-fiksie - daar moet n boek langs jou bed wees of n kindle in jou aktetas
8) Jy moet nog lus wees om te lewe - plekke te sien, mense te ontmoet, berge te klim en doelwitte te bereik
9) Jy moet met "buite die boks" kan cope
10) Jou voorkeur moet wees - die tannie met die boerelyf - ek is nou 42 ek lyk my 42 jaar

Wat Haar Vriende S

Aviela het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Getrouheid; Hoop; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Geskiedkundig; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Kunsflieks
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Boogskiet; Dans; Muurbal; Rolbal; Sagtebal; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters